Soek

1 search_results_for aanslaan

Reëls van die Spel
Definisies

0-9 22 Die gebied tussen die doellyn en die 22-meterlyn, en tussen die grenslyne. Dit sluit die 22-meterlyn in, maar nie die doellyn of die grenslyne nie. A Aangee 'n Speler gooi die bal na of oorhandig die bal aan 'n ander speler. Aanslaan Wanneer ’n speler besit van die bal verloor en dit vorentoe gaan, of wanneer ’n speler die bal met die hand of arm vorentoe slaan, of wanneer die bal di